Wat jou masker oor jou verklap

DOEN-DIT-SELF

Wat jou masker oor jou verklap

Moenie glo dat maskers niks met mode te doen het nie, skryf ANNELIZE VISSER. Mode-ontwerpers het lankal ’n fassinasie met die apokalips, en 'n post-katastrofiese estetika was etlike seisoene vóór Covid-19 op die loopplank te sien. So hoekom maak Burberry nou hospitaaljurke pleks van reënjasse?

VAN al die oorskietstukke lap onderin die linnekas het my hand reguit na die denim gegaan. Dis klassiek, maar nie te formeel nie. Tydloos en neutraal, maar nie vaal nie.

Dis nie nou die tyd vir sulke ligsinnigheid nie, hoor ek jou sê. ’n Masker is daar om jou en ander mense te beskerm, wie gee om hoe dit lyk?

Maar ek skat nie ’n tragedie gering nie, en maak nie ’n klug van die tekort aan persoonlike beskermingstoerusting wat mediese personeel se lewe eis in die wêreld se hospitale nie...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.