Word gou gesond in die kwarantynhotel

BLY BY DIE HUIS

Word gou gesond in die kwarantynhotel

Lede van Discovery se mediese fonds wat deur Covid-19 geraak word, maar nie hospitalisasie nodig het nie, kan teen afslag in een van die Capital-hotelgroep se luukse suites bly. Maar wat van die voorstedelike gastehuis en die backpackers in Groenpunt wat ook albei ’n Covid-19-tarief adverteer, wil ANNELIZE VISSER weet. Wie mag met kwarantynverblyfpakkette smous en wie nie?

REËL nommer een: moenie kla in jou kwarantynhotel nie.

Dié boodskap was hard en duidelik aan ’n groep bedorwe Australiërs wat dit vroeër die maand gewaag het om hulle klagtes oor hulle staatsgeborgde verblyf in vyfsterhotelle op sosiale media uit te saai.

Tamara Thiessen skryf by forbes.com dat die groep op pad terug was van ’n luukse bootreis toe hulle ingevolge Covid-19-maatreëls 14 dae in kwarantyn moes deurbring...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.