Maak maklike lamspastei in fillodeeg en vye met amandels in ...

LIBANESE FEESKOS

Maak maklike lamspastei in fillodeeg en vye met amandels in stroop

SOPHIA LINDOP se nuwe kosboek, Going Home, gaan oor die naspoor van haar Libanese herkoms tussen die kospotte van haar familie se vroue. Kook saam met haar: ’n maklike lamspastei in fillodeeg, dadel-en-koffiebolletjies, en vye met amandels in stroop.

Lamspasteie

Genoeg 6 vir 8

Al is bokvleis blykbaar die voorkeurvleis in Libanon, is lamsvleis ’n treffer onder Libanese mense wat in Suid-Afrika woon. Ek het hierdie resep geskep omdat dit my herinner aan die pasteie wat my ma altyd op ons plaas gemaak het...

Slegs Vrye Weekblad-intekenaars kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud. Daar is ’n spesiale tarief vir pensioenarisse.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Het jy ’n intekenbewys? Gebruik dit nou.

Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.

X