Sedert sy nie meer gou winkel langs ry vir haar daaglikse brood en melk nie, oordink MICHÈLE MEYER oorskietkos, en met die wederkoms van die verrassingsgeregte, ruk dinge hand uit.
MY ma het geglo dat deur selfs ’n enkele kriesel kos te laat verlore gaan, ’n mens jouself uit die ewige lewe sou laat verkwis. As ons yskas nie al so vaalgeel van ouderdom en myle was nie, sou die interieur daarvan kon kwalifiseer as die voorblad van ’n Tupperware-katalogus. Kyk, Ma was trots op haar versameling wat dateer het uit 1962 tot om en by 1975.
Lei ons nie in versoeking nie
Ek onthou die gedoe vooraf en die ge-oe en ge-a ná Tupper-paarties...
Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
MOENIE MORS NIE
Oorskietkos en die Tupperware-dril
Sedert sy nie meer gou winkel langs ry vir haar daaglikse brood en melk nie, oordink MICHÈLE MEYER oorskietkos, en met die wederkoms van die verrassingsgeregte, ruk dinge hand uit.
Deel
MY ma het geglo dat deur selfs ’n enkele kriesel kos te laat verlore gaan, ’n mens jouself uit die ewige lewe sou laat verkwis. As ons yskas nie al so vaalgeel van ouderdom en myle was nie, sou die interieur daarvan kon kwalifiseer as die voorblad van ’n Tupperware-katalogus. Kyk, Ma was trots op haar versameling wat dateer het uit 1962 tot om en by 1975.
Lei ons nie in versoeking nie
Ek onthou die gedoe vooraf en die ge-oe en ge-a ná Tupper-paarties...
Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.
Verwante Artikels
Juffrou gaan terug skool toe
As alles anders is, gaan ons aan
9 maniere om uit te reik in ’n tyd sonder aanraking
Deel
-
Deel
Michèle Meyer
SkrywerMichèle Meyer skryf oor alles wat sy moontlik kan. Sy is die wenner van die 2017 US Woordfees/Du Toitskloof-kortverhaalkompetisie. Sy woon in Pretoria en hou daarvan.