Wil ons nog mooi broodjies bak?

REGTE MEEL

Wil ons nog mooi broodjies bak?

Is die brood verby, wil ILZA ROGGEBAND weet. Kan dit moontlik wees? Want die lockdown-meel is dan nog nie op nie.

DIE dag voor dag 1 van die inperking, Woensdag 25 Maart, kry ek ’n boodskap van my buurvrou oorkant die straat.

“Het jy meel? Ek het dalk ’n bron gekry en gaan heelwat koop. Dis stoneground en heerlik.”

“Ek het,” skryf ek terug, “maar dink nie genoeg nie en PnP se rak was gister leeg. Ek sal graag wil hê, dankie.”..

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.