10 wenke vir lekker kook met wyn

GESONDHEID!

10 wenke vir lekker kook met wyn

Noudat Tops weer oop is, gaan dit vrolik in die kombuis. ANNELIZE VISSER deel 10 lesse wat sy tydens die lang droogte geleer het oor kook met wyn, en gee 10 resepte uit die Vrye Weekblad-argief waar jy dié nuwe kennis kan aanwend.

SOOS almal het ek met die nuus dat drankwinkels weer mag oopmaak, net aan een ding kon dink.

Risotto.

Want wie maak risotto sonder wyn? ’n Plons wyn tussen die braai van die rys en die byroer van die aftreksel verleen geur en asiditeit aan die dis en gooi wal teen die rykheid van die botter. Dis ’n sleutelbestanddeel wat net-net ondergeskik is aan die Arborio-rys...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.