Die kombuiskoningin se lamskerrie en botterskorsiesop

KINKELKOS

Die kombuiskoningin se lamskerrie en botterskorsiesop

Kitchen Queen is die sanger, aktrise en passievolle kok LUCIA MTHIYANE se eerste kookboek. Hierdie uittreksel bevat al die bestanddele vir ’n winteraand voor die vuur. Dis kaggelkos met ’n Afrika-kinkel.

Lemoen- botterskorsiesop met ’n mieliemeel-kinkel

“As kind het ek nooit van pampoen gehou nie, maar later het ek die neuterige smaak van botterskorsie ontdek. Die eerste keer toe ek botterskorsiesop proe, was ek baie in my skik! Die sop het my herinner aan isijingi (pampoenpoeding met mieliemeel), en ek het besluit om my eie weergawe van botterskorsiesop te skep met ’n mieliemeel-kinkel. Dis heerlik in die winter en kan vir tot drie maande in die vrieskas hou.”

Genoeg vir 6..

Slegs Vrye Weekblad-intekenaars kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud. Daar is ’n spesiale tarief vir pensioenarisse.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Het jy ’n intekenbewys? Gebruik dit nou.

Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.

X