Die k in koe’sister: Stories agter die Lockdown Recipes ...

KOOK, BAK, ONTHOU

Die k in koe’sister: Stories agter die Lockdown Recipes Storytelling Book

ANNELIZE VISSER laat haar nooi na ’n Facebook-groep waar honderde mense saam aan ’n geskiedenis skryf, bak en kook. Sy gesels met die groep se stigter, Ingrid Jones, en leer ’n nuwe woord vir die liefde in ’n huis.

Liewe vriende, ek is waaghalsig

Ivy Kinnear is ’n mooi vrou wat op Katharine Hepburn trek, veral wanneer sy glimlag.

Die afgelope Sondagmiddag is sy uitgevat al gaan sy nêrens heen nie. Elke grys haar is op sy plek wanneer mev. Kinnear haar foon só staanmaak dat sy haar eerste kosvideo kan verfilm...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Die meeste van ons artikels is slegs vir ons intekenaars, maar hierdie een is gratis solank jy registreer.

Reeds geregistreer? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.

X