Diep in die sop is ons, en dit is goed

KOS EN KOSMOS

Diep in die sop is ons, en dit is goed

FREDERIK DE JAGER kyk hoe ver mens dit kan bring met soppe van die eenvoudige aartappel, botterskorsie en tamatie.

DIS winter, almal is arm. Daarmee is die argument ten gunste van sop eintlik waterdig gemaak. Dit voed en is lekker, wat altyd opbeurend is. Jy kan ’n pot brou en dae lank daaraan eet. Dit word die hele tyd beter. En laat ons nie vergeet dat die goeie wat ons kry van die fauna en flora onder ons hand oorvloediglik meer as die kwade is nie.

In hierdie konteks pas eksotiana soos haaivin- of voëlnessop so min soos visnetkouse op ’n VLV-vergadering. Wat nie te sê daar is nie ’n plek en tyd vir visnetkouse of wat jy daarbinne aantref nie. Maar hier, nou, lê dit ons voor die deur om te kyk hoe ver ons dit kan bring met drie van die mees basiese bewoners van die groentemandjie: aartappel, botterskorsie en tamatie.

Aartappelsop..

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.