Crème caramel
Hierdie nagereg wat so lekker dril, was in veral die laaste helfte van die 20ste eeu hoogmode in restaurante oor Europa heen. Dit was so gewild dat jy skaars ’n restaurant kon kry waar dit nié op die soet spyskaart verskyn nie. Die rede? Omdat restaurante dosyne daarvan vooruit kon berei en bêre – iets waarvoor jy geen huiskok hoef om te praat nie.
TYD: 1 uur + oornag in die yskas
GENOEG VIR: 4-6..
Slegs Vrye Weekblad-intekenaars kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud. Daar is ’n spesiale tarief vir pensioenarisse.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Het jy ’n intekenbewys? Gebruik dit nou.
Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.