RESEPTE | Die verleiding van tandoori-hoender, soetpampoenslaai ...

GEURIG

RESEPTE | Die verleiding van tandoori-hoender, soetpampoenslaai en lemoenkoek

Hierdie sewe heerlike resepte uit PRIM REDDY en NIRANJ PATHER se kookboek, Temptations, is maklik en vinnig om te maak, en sal jou lentekombuis met eksotiese geure vul.

Tandoori-hoender

Maak die hoender in die oond of oor die kole gaar. Dis belangrik om behoorlik kepe in die hoender te maak sodat die marinade geabsorbeer word. Die jogurt en suurlemoensap maak die vleis sag, so laat dit ’n hele paar uur marineer.

GENOEG VIR 4..

Slegs Vrye Weekblad-intekenaars kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud. Daar is ’n spesiale tarief vir pensioenarisse.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Het jy ’n intekenbewys? Gebruik dit nou.

Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.

X