Die wyn, die vrou, die lied
Fred Pheiffer open die vergadering met ’n skrywe wat die gees van #Dopbedonnerd raakvat.
My pa het vir ons van kleins af leer wyn drink. In gewone wynglase vir hom en Ma, in kleintjies vir my en my boet. Uit ’n kan Tassenberg met ’n oortjie aan sy nek – dit moes ’n twee- of drieliterbottel gewees het. Droë rooi tafelwyn, maar nie te droog nie...
Registreer gratis om hierdie artikel te lees.
Die meeste van ons artikels is slegs vir ons intekenaars, maar hierdie een is gratis solank jy registreer.
Reeds geregistreer? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.