Ongestroopte eenvoud in Afrikaans
Soms is dit asof 'n boek se tyd aangebreek het, asof dit op presies die regte oomblik op die wêreld losgelaat is. Hierdie is so 'n boek, sê Deborah Steinmair.
In die dae van corona is daar 'n inkeer, mense het verstil, hulle soek na iets tydloos, eenvoudig en met hart – en hierdie boek, wat die outeur “'n snuistery” genoem het, stap met kykNET-Rapport se fiksie- sowel as mees verfilmbare pryse weg. ..
Slegs Vrye Weekblad-intekenaars kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud. Daar is ’n spesiale tarief vir pensioenarisse.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Het jy ’n intekenbewys? Gebruik dit nou.
Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.