Jamie Oliver se avokado-deeg-tert

MAKLIK

Jamie Oliver se avokado-deeg-tert

In hierdie wenresep uit sy nuwe boek, 7 Ways, maak JAMIE OLIVER tertdeeg met avokado, en ’n verspot maklike vulsel van bevrore ertjies, Cheddar-kaas en basiliekruid.

Avokado-deeg-tert

Genoeg vir 6
Klaar in 1 uur

2 ryp avokado’s
400 g bruismeel, plus ekstra vir strooi
sout
6 groot werfeiers
300 g bevrore ertjies
90 g Cheddar-kaas
15 g basiliekruid
sout en peper  
100 g gemengde slaaiblare
ekstra suiwer olyfolie
1 suurlemoen..

Slegs Vrye Weekblad-intekenaars kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud. Daar is ’n spesiale tarief vir pensioenarisse.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Het jy ’n intekenbewys? Gebruik dit nou.

Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.

X