Jamie se maklike peri-peri-hoender

WARM

Jamie se maklike peri-peri-hoender

JAMIE OLIVER maak peri-peri-hoender met knoffel, gerookte paprika, harissa, kruisement en aartappelwiggies. Die resep kom uit sy nuwe boek, 7 Ways.

My maklike peri-peri-hoender

Genoeg vir 6
Bereiding: 1 uur 30 minute

2 uie
10 vars rissies van verskillende kleure
1 bol knoffel
2 e harissa
1 groot teelepel gerookte paprika
sout en peper
rooiwynasyn
olyfolie
1 x 1.5 kg heel werfhoender
1.2 kg aartappels
4 takkies kruisement..

Slegs Vrye Weekblad-intekenaars kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud. Daar is ’n spesiale tarief vir pensioenarisse.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Het jy ’n intekenbewys? Gebruik dit nou.

Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.

X