Dié braaibroodjies is fraaibroodjies

DRAAIBROODJIES

Dié braaibroodjies is fraaibroodjies

Die braaikoning JAN BRAAI (in die regte lewe Jan Scanell) se nuwe boek wys braaibroodjies en burgers in alle moontlike inkarnasies. Hier is selfs ’n resep vir ’n nagereg-braaibroodjie met karamel.

  • 23 Oktober 2020
  • Vrye Tyd
  • 1 min om te lees
  • artikel 23 van 31

Karamelbraaibroodjie

In teorie kan jy ’n blikkie kondensmelk stadig kook om dit in karamel te omskep en dit dan gebruik, maar in die praktyk kan jy bloot ’n blikkie karamel koop en dis wat ons gaan doen. Die inspirasie vir dié resep is die Argentynse alfajor-koekie. Hierna sal jy moontlik, soos die Argentyne, enige tyd van die dag met oorgawe karamel eet. Aanvanklik kan jy moontlik dink dat dit net ’n nagereg-braaibroodjie is, maar eintlik kan jy hom met sukses vir ontbyt voorsit of saam met tee in die middel van die oggend of middag.

 Wat jy nodig het
(vir 6 braaibroodjies)..

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.