Maak Jamie Oliver se Griekse slaai met eiervrug

VARS

Maak Jamie Oliver se Griekse slaai met eiervrug

Geroosterde eiervrug vorm die basis van ’n slaai met fetakaas, kruisement, olywe, amandels, heuning en suurlemoen. Die resep kom uit JAMIE OLIVER se nuwe boek, 7 Ways.

Eiervrugslaai

Genoeg vir 2
Bereiding: 55 minute

2 eiervrugte (250 g elk)
30 g kruisementblare
20 g rou amandels
sap en fyngerasperde skil van 1 suurlemoen
1 e loperige heuning
ekstra suiwer olyfolie
8 olywe van verskillende kleure
40 g fetakaas
varsgemaalde swartpeper
100g gemengde slaaiblare..

Slegs Vrye Weekblad-intekenaars kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud. Daar is ’n spesiale tarief vir pensioenarisse.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Het jy ’n intekenbewys? Gebruik dit nou.

Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.

X