Te dik vir ’n dahlia

KYK SO ’N KIERIE!

Te dik vir ’n dahlia

PIETER VAN DER WESTHUIZEN vertel van een van sy ooms se ongelooflike dahliastories uit sy kinderdae. ‘Hierdie oom kon groot lieg – amper so erg as Baron Münchhausen".

  • 06 November 2020
  • Vrye Tyd
  • 5 min om te lees
  • artikel 21 van 27
  • Pieter van der Westhuizen

HULLE sit in ’n kring op die kweek voor die agterdeur waar hulle die Saterdagmiddag-waatlemoen geslag en byna opgeëet het. Oupa Naas Botha is besig om sy hande en mond aan die jammerlap af te vee en tussendeur tot sy skoondogter, Rachel, se ergenis, haar ou swaer, Carlo Durow, aan te por om tog die storie van die groot dahlia te vertel.

“Die groot dahlia,” sê oom Carlo en haal sy ronderaam-welsynsbrilletjie af om die lense met sy groot, wit sakdoek skoon te vrywe. ’n Paar maal loer hy eers teen die lig na die lense. Uiteindelik is hy tevrede en sit die bril terug op sy neus. Met sy gehoor in afwagting begin hy vertel:

“So ’49/’50, ek kan nie meer mooi onthou nie, het Munsipaliteit my van die masjiene af na die tuine verskuiwe. Boerkind, sê ek toe vir myself, nou gaan hierdie klomp Ingelse op die Raad sien wat ’n mooi dorpstuin is. Weg met die rose. Rose is in elk geval te pieperig vir hierdie wêreld. Dahlias, Carlo Durow, sê ek toe vir myself, van nou af plant jy net dahlias...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.