Nettie Pikeur se soetkerrieresep

FYNPROE

Nettie Pikeur se soetkerrieresep

Dis altyd kerrieweer. NETTIE PIKEUR maak kerrie soos jou ma dit gemaak het, Maklike Kerrie soos haar suster dit gemaak het, en deel resepte vir kerrie uit Indië en gemmerroomys uit Singapoer.

VAN poppadoms tot garam masala, van roti’s tot gemmerroomys; name wat skielik sing: methi en dhania, karamonk of elaichi en … o ja, die bekende geel borrie!

Duiwelsdrek is ons Afrikaanse woord vir die Indiese hing, goed bekend vir ou boerekwale en hul rate. November in die Klein-Karoo se weer is puur jakkalstrou en dis die beste tyd om ’n pot regte kerrie te kook.

Die kritiese buurman loer oor my skouer na die skerm en vra, waar is ons kleintydse soetkerrie? En hoekom is daar so selde resepte in jou stories? Weg is djy, ek moet klaar skryf voor jakkalstrou weer die huis donker maak...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.