#DOPBEDONNERD Nr. 6 | Dis nes jy vermoet

SALUD

#DOPBEDONNERD Nr. 6 | Dis nes jy vermoet

'n Nuwe geslag wynmakers vier fees, 'n skrywer bevestig dat skryf 'n dorstige ambag is, 'n drinkesuster volhard en 'n Rus ruk 'n haas uit 'n hoed. Onthou ook om 'n bottel goeie witwyn opsy te sit vir die Kersfees-ham. Welkom by die sesde aflewering van #Dopbedonnerd, saamgestel deur ANNELIZE VISSER.

Vermoet vir die vermaaklikheid

Die verhaal van vermoet is onlosmaakbaar van dié van die meer beroemde martini, maar dié geheime superheld van die skemerkroeg betree nou die voorgrond, skryf Annelize Visser.

Sodra ek as eerstejaarstudent by die Universiteit Kaapstad inval, word dit duidelik ek het ’n drankprobleem...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.