Kom, boeremeisies en Kaapse jongens!

FYNPROE

Kom, boeremeisies en Kaapse jongens!

Somertyd is vrugtetyd, skryf NETTIE PIKEUR in 'n feestelike storie oor vrugte wat begin en eindig met brandewyn.

DRUIWE, appelkose, perskes en vele ander vrugte word nou gelyk ryp. Maak hulle koud teen die somerhitte en beplan geregte en drankies met vrugte na die seisoen.        

Vul appelkosies met roomkaas, soek ongeswaelde droëperskes om te stowe en maak limonade van suurlemoene wat nou heeljaar op die rakke lê.        

Kaapse vrugte is vroeër dae in brandewyn bewaar, vertel die befaamde koskenner Renata Coetzee in haar boek Spys en drank: Die oorsprong van die Afrikaanse eetkultuur. Dis hoe alle kulture vanaf die vroegste dae aan die Kaap die Goeie Hoop geëet het.        ..

Slegs Vrye Weekblad-intekenaars kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud. Daar is ’n spesiale tarief vir pensioenarisse.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Het jy ’n intekenbewys? Gebruik dit nou.

Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.

X