DOPBEDONNERD Nr. 7 | Wat klingel daar in jou Kerskous?
PROOST
DOPBEDONNERD Nr. 7 | Wat klingel daar in jou Kerskous?
In 2020 se laaste aflewering van #Dopbedonnerd is daar die pampoenbier van verlange, drie dekades van borrels, feesvieringe in die Riebeek-vallei, en 'n uitgelese inkopielys vir Vader Krismis. Ten slotte, heiligskennis waarby 'n bottel Dalla Cia Classico betrokke is. Deurgaans speel ons musiek. Saamgestel deur ANNELIZE VISSER.

Deel
Hulle was baie soet vanjaar ...
Dié 10 skrywers en uitgewers se krismiskouse hang gereed. Hier is hulle briewe aan Vader Krismis.
Deborah Steinmair..
Registreer gratis om hierdie artikel te lees.
Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.
Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.
Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.
Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.
Deel
-
Deel
Annelize Visser
JoernalisAnnelize Visser is ’n skrywer en vertaler en was tot in 2021 lid van die Vrye Weekbladspan. Sy werk tans as storieverteller by ’n internasionale gesondheidsorgprojek. Sy woon in Darling, maar vermoed sy is nie regtig vir die platteland bestem nie.