15 verruklike planne vir eet en drink

TROOSKOS

15 verruklike planne vir eet en drink

Selfs of veral in ’n swaar jaar gee ons dank vir spys en drank. ANNELIZE VISSER kies die hoogtepunte wat in 2020 lyf en siel getroos het.

1. Grondboontjiebotterpap

Onthou jy nog Februarie 2020? Toe ons ’n ander wêreld bewoon het? Min het ons toe geweet hoe nodig ons trooskos gaan hê in die maande wat voorlê. Gelukkig was daar Sarah Graham se grondboontjiebotterpap uit haar boek Super Natural (Struik Lifestyle) wat in ons uitgawe van 21 Februarie verskyn het.

Genoeg vir 2 
Gaarmaaktyd: 20 minute..

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.