Kantate vir koffie

FYNPROE

Kantate vir koffie

NETTIE PIKEUR kikker haar koffie op met whiskey en Cointreau.

IN sy pragboek Gekaapte Tyd skryf wyle Hennie Aucamp oor sy “skielik onkeerbare lus vir sterk koffie met kondens”.

Ja, Hennie, van grenstroepe tot huiswerkers het oor geslagte heen verlang na boeretroos met kondensmelk.

Eens op pad na Stellenbosch dwing iets die skrywer om terug te draai Kaap toe. “Ja, my vrese was dié keer gegrond: My koffiemasjien was nog aan. Die woonstel het al bitter geruik van koffie wat vasgebrand het aan die boom van die koffiehouer.”..

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.