Goeie en slegte, maar veral goeie, nuus oor jou manlike...

GODDELIKE KOMEDIE

Goeie en slegte, maar veral goeie, nuus oor jou manlike middeljarekrisis

Is dit ’n heuwel? Of is dit ’n dal? ’n Verskoning om alle versigtigheid oor boord te gooi, of ’n wipwarit na ’n nuwe ewewig? En wat het dit hoegenaamd met testosteroon en sportmotors te doen? ANNELIZE VISSER betrag die (manlike) middeljarekrisis vanaf ’n veilige afstand.

Halfpad deur die reis van ons lewe
Het ek my in ’n donker woud bevind
Daar ek die pad byster geraak het.

Só vertaal Delamaine du Toit in 1990 die eerste strofes van Dante Alighieri se Goddelike Komedie. Die spreker is volgens vakkundiges 35 jaar oud, dus presies halfpad deur sy toegewese lewensduur mits die builepes hom nie beetkry nie.

Dante is soos jy natuurlik weet op ’n lang tog na die paradys, maar op pad soontoe moet hy die hel en die vagevuur trotseer.  ..

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.