DOPBEDONNERD nr. 10 | Ons drink hardehout en dis lekker

SANTÉ

DOPBEDONNERD nr. 10 | Ons drink hardehout en dis lekker

Gee die Coke vir die kinders, brandewyn is die held van dié week se Dopbedonnerd. Hou aan lees vir twee Dom Pedro-resepte in 'n nuwe gedaante, en kry pen en papier vir die tweede aflewering van SAMARIE SMITH se Wynskool. MELVYN MINNAAR is in sy skik met die nuwe Wrapper-reeks wyne wat dit cool maak om jou wyn in papier toe te wikkel, al mag ons nou weer openlik drink. MADELEINE ROUX gooi dubbele doppe duur jenewer, maar eerstens is daar 'n belangrike verslag van ALBERTUS VAN WYK namens die Vereniging van Cheap Whisky Fiends.

Moenie goedkoop whisky vlak kyk nie

Van R140 per bottel af kan jy al ordentlike goed drink, skryf Albertus Van Wyk namens die Vereniging van Cheap Whisky Fiends.

Wanneer ek een maal per maand my studentetoelae van R300 van my pa af gekry het toe ek universiteit is in die vroeë 90's, het ek afgesit na ’n drankwinkel onder in Merrimanstraat in Stellenbosch vir my maandelikse bottel whisky. ..

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Die meeste van ons artikels is slegs vir ons intekenaars, maar hierdie een is gratis solank jy registreer.

Reeds geregistreer? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.

X