’N TUIN is ’n mens se groeiplek, speelplek en stilwordplek, maar dit behoort ook ’n toevlug vir ánder wesens te wees. Voëls moet ’n draai of ’n nes kom maak, akkedisse moet bak in die son, bye en vlinders moet kom kuier. Hulle sal jou vreugde verskaf én jou tuin sal gesonder wees. In ’n wêreld met al hoe meer beton is tuine ook belangrike habitatte in eie reg en skakels tussen groter stukke groen.
Daar is baie wat jy kan doen om meer lewe na jou tuin te lok. Kom ons kyk eers na ’n paar algemene riglyne en dan na spesifieke planne vir voëls, reptiele en insekte. As dit reeds fladder en krioel by jou, fantasties! Hou dit só en deel dié wenke met jou bure.
Plant inheems..
Registreer gratis om hierdie artikel te lees.
Hallo! Vrye Weekblad het op 1 Oktober 2022 geskuif van Arena Holdings na die Nuwe Vrye Weekblad Mediagroep. Dit beteken dat ons jou asseblief moet vra om weer ’n lesersprofiel te skep.
Dít sal jou vir Oktober, wat C. Louis Leipoldt nie verniet “die mooiste, mooiste maand” genoem het nie, toegang gee tot alle artikels wat in dié maand gepubliseer is.
Ons hoop dit gee Arena genoeg tyd om alle uitstaande subskripsiegelde aan huidige intekenare uit te betaal.
Van 1 Januarie 2023 sal jy 'n subskripsie uitneem. Maar vir nou is alles mahala! Geniet dit. En dankie dat jy weer met ons is!
Reeds geregistreer? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe). Vir ou Arena-subskripsie-navrae: Skakel 0860 52 52 00 of e-pos hulp@vryeweekblad.com.
Om kommentaar te lewer op hierdie artikel, registreer (dis vinnig en gratis) of meld aan.
Lees eers Vrye Weekblad se Kommentaarbeleid voor jy kommentaar lewer.