RESEPTE | Aptytwekkers en lusmakers

FYNPROE

RESEPTE | Aptytwekkers en lusmakers

'n Happie voor ete is 'n blink idee, skryf NETTIE PIKEUR. Sy deel resepte vir onder meer kekerertjies met tahini, matzo-balletjies en sardientjiebotter.

DAAR is soveel woorde vir die smaaklike happies wat ons graag voor ete en soms selfs pleks van ’n ete geniet. Veral mense om die Middellandse See sit dié klein eetgoedjies saam met hul drankies voor, want volgens hulle dis dit nie reg om wyn en ander drankies te drink sonder om te iets eet nie.

Wat noem ons dié klein proesels? Tog asseblief nie vingerhappies nie, dis grillerig en te vol vingers.

Gebruik miskien die Griekse en Turkse en Griekse woorde mezze, die tapas van Spanje en antipasti van Italië om die talryke soorte olywe, lekkernytjies soos kaasblokkies in klein bakkies in kroeë, asook potjies met 'n smeersel kaas en beskuitjies by jou glas wyn te beskryf...

Slegs Vrye Weekblad-intekenaars kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud. Daar is ’n spesiale tarief vir pensioenarisse.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Het jy ’n intekenbewys? Gebruik dit nou.

Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.

X