DOPBEDONNERD nr. 12 | Hoe lyk jou wynwoordeskat?

GESONDHEID!

DOPBEDONNERD nr. 12 | Hoe lyk jou wynwoordeskat?

In dié week se dopstories vertel LESTER KIEWIT dat die lockdown-droogte van hom 'n liggewig gemaak het, MELVYN MINNAAR bring hulde aan hanepoot, en SAMARIE SMITH neem jou skool toe om jou wynwoordeskat uit te brei. Branderplankryers en wynmakers span saam, en 'n kenner kies die beste bokswyn op die rak. Saamgestel deur ANNELIZE VISSER.

Liggewig ná ’n lang droogte

Ná 12 maande van lockdown is hy ’n cheap date, skryf Lester Kiewit.

Ek het my nog altyd daarop geroem dat ek my drank kan vat – al van die dae toe ons óf Old Brown Sherry uit ons pa’s se kroeë gesteel het, óf by die drankwinkel oor ons ouderdom gelieg het. Deur die vergrype van universiteitsdae en die kuier van klub tot klub. Tot by deesdae se geniet van ’n ordentlike bottel wyn, of twee of drie...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.