’n Ode aan kafees en kafeekos

FYNPROE

’n Ode aan kafees en kafeekos

NETTIE PIKEUR volg die spoor van kafeekultuur tot in toeka se dae. Sy onthou ’n paar gunstelingkafees, die lekkerste kafeehappies en die hardwerkende mense wat van vroemôre al agter die kospotte staan.

OP talle dorpe in die Wes-Kaap is daar is kafees wat om sesuur soggens oopmaak. Op die stoepe is daar soms sitplekke. Wanneer die eienaar brom-brom die voordeur oopsluit, sit daar reeds ’n rits mense en wag.

Die klante is fabriekwerkers, poliesmanne en -vroue, hongeres ná ’n laatnag-kuier, asook dié wat hul koerant soek. Baie mense kan nie werk sonder om eers Die Son te lees nie. Agter in die kombuis werskaf die kok al sedert vyfuur om vis en tjips te maak. “Sout en asyn, mevrou?"

Op baie plekke bly die kafees tot laat-laat oop en kan jy nog om tienuur saans jou vis en skyfies daar kry.  ..

Slegs Vrye Weekblad-intekenaars kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud. Daar is ’n spesiale tarief vir pensioenarisse.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Het jy ’n intekenbewys? Gebruik dit nou.

Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.

X