Die geheim is in die sous

FYNPROE

Die geheim is in die sous

NETTIE PIKEUR deel haar resepte vir tamatiesous met kruie, en ’n heerlike mosterdsous.

IN een van my oudste handgeskrewe kookboeke is daar ’n interessante resep vir soetsuur varkvleis met ’n sous. Pynappelsap (uit ’n blik), bruinsuiker, sojasous en nog ’n paar items. Al wat jy doen, is die bestanddele meng, verhit en roer tot kookpunt.

Die sous laat my terugverlang na die ou Transkarootrein met sy elegante eetsaal, kelners in wit geklee en viergangmaaltye. Tot op hede wonder ek hoe die sjef sulke ruime maaltye kon optower uit ’n kombuisie so groot soos my spens. Maar hy hét, eerste en tweede sittings.

Daar was ook ’n ligte sousie vir die vis (tweede gang) en ’n stewige vleissous vir jou hoofgereg van lam of bees...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.