DOPBEDONNERD nr. 13 | Ons drink en skink vooruit

GESUNDHEID

DOPBEDONNERD nr. 13 | Ons drink en skink vooruit

Matig maar lekker is immer ons wagwoord. In die lig hiervan moet daar oordeelkundig beplan word aan voorraad wat 'n derde golf kan weerstaan. Ons steek kers op by FRED PHEIFFER, EMILE JOUBERT, INGRID JONES en ERNS GRUNDLIGH. MELVYN MINNAAR skaar hom by twee onderskatte staatmakers van die wynwêreld — kordate colombard en kanniedood-merlot – en in Wynskool # 5 vertel SAMARIE SMITH hoe jy wyn op sy baadjie kan takseer. Saamgestel deur ANNELIZE VISSER.

Derde-golf-drankk(l)as

Vier Dopbedonnerd-bydraers gee vier soorte raad oor hoe jy vir nog 'n droë seisoen vooruit beplan. 

EMILE JOUBERT – Gerat vir mevrou martini..

Slegs Vrye Weekblad-intekenaars kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud. Daar is ’n spesiale tarief vir pensioenarisse.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Het jy ’n intekenbewys? Gebruik dit nou.

Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.

X