ARGIEF | Alleen-kos soek nie geselskap nie

FYNPROE

ARGIEF | Alleen-kos soek nie geselskap nie

Dit is so dat jy af en toe alleen eet, skryf NETTIE PIKEUR 30 jaar terug in die Vrye Weekblad van 19 April 1991. Jy is nie sad of melankoliek of bedonnerd nie. Jy wil net met rus gelaat word, net vir ’n aand, sodat jy in vrede kan lees, en eet.

PARTY mense word skaam as hulle alleen moet eet. Hulle koop ’n samie by die kafee en hap dit vinnig op voor iemand hulle sien. Of kry slaptjips en polonie vir aandete en verberg daarmee die eensaamheid van TV-strooi.

Vandag gaan dit nie oor eensaam nie. Dis oor alleen wíl wees, en ons lyk ook nie honger van arm nie, dankie Heer.

Dit is so dat jy af en toe alleen eet. Jy is nie sad of melankoliek of bedonnerd nie. Jy wil net met rus gelaat word, net vir ’n aand, sodat jy in vrede kan lees, en eet...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.