ARGIEF | Dis nou maar wors – gehak en nie gemaal nie

DIS NET 'N WORSIE

ARGIEF | Dis nou maar wors – gehak en nie gemaal nie

Dis die beste mansgereg ooit, don't come near me with potjiekos, skryf NETTIE PIKEUR 30 jaar gelede in Vrye Weekblad van 10 Mei 1991. Die wonderlikste wors, met 'n bietjie hemelse aartappel-mash en 'n sous gemaak van tamaties, uie en God knows what.

VAN die heerlikste konkoksies wat die Pikeur nog geëet het, het g'n sweempie van Leipoldt of eens mev. De Villiers se onsterflike Kook en geniet by nie.

Dis gemaak na 'n tradisie wat ons mansmense se deel is: Hulle werskaf en brou op 'n Vrydagaand in die kombuis totdat 'n ietwat verdagte geur deur die huis trek. Enige aanbod om hulp word vriendelik dog ferm van die hand gewys en jy gaan sit rustig voor die TV met 'n glas whisky-en-water. En om nege-uur staat 'er op die tafel: Die wonderlikste wors, met 'n bietjie hemelse aartappel-mash en 'n sous gemaak van tamaties, uie en God knows what.

Gabriel-die-kok verskaf hiermee sy resep. Hy gee dit met dieselfde air van vergunning as D'Artagnan die Musketier, wat as gas van koning Lodewyk XIV verduidelik het hoe perfek die lamsgeregte berei word in Soissonals, sy tuisprovinsie...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.