DAAR is groot hartseer in die land oor die dood van die sjef Lesego Semenya. Nie net onder foodies nie, maar ook onder die talle mense wie se vriend en inspirasie hy op sosiale media was.
Die charismatiese sjef, wat 39 jaar oud was, is volgens alle aanduidings oorlede aan komplikasies weens Covid-19.
Hy het op 6 Julie getweet dat hy positief getoets het: “Test results just came in. Positive. I double-mask. I don't go anywhere. I keep far away from other humans. Had cancelled all public and private appearances. Put most of my business on hold. But here it is. Please don't take this virus lightly. Now to fight this thing."..
Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.