WANNEER 40 jaar of meer aan jou lyf vat, begin jy wonder oor die dood. Mies Pikeur het laas week vrolik 'n verjaardag gevier, en terselfdertyd geween en gewonder oor mense wat so lieflik oud word, en al dié wat so jonk weggeruk word.
Ek is tog so beïndruk deur vrind Dawid se moeder, 101 jaar oud, netjies en viets, hare mooi fyn blond gekleur. Effe doof, maar boeta sal jy nie ook doof wil wees as jy so oud geword het nie?
Sophia Loren (onvergelyklik beeldskoon, haar gladde vel die kleur van 'n ryp perske, seg een close-up joernalis), vertel sy eet pasta elke dag van haar lewe. En hiermee dus hulde aan antie Sofie en haar landgenoot signor Pietro Barilla, wat op die ouderdom van 70 die gees gegee het...
Slegs Vrye Weekblad-intekenaars kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud. Daar is ’n spesiale tarief vir pensioenarisse.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Het jy ’n intekenbewys? Gebruik dit nou.
Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.