’n Argitektoniese juweel teen 280 jaar per myl

HISTORIESE SIMONSTAD

’n Argitektoniese juweel teen 280 jaar per myl

Stap saam met MAX DU PREEZ in Simonstad se hoofstraat af vir 'n blik op dié unieke hawedorp.

Daar is 'n ander rede om Simonstad te besoek as om die pikkewynkolonie te besoek, na walvisse en dolfyne te kyk of in die ryk waters van Valsbaai te snorkel: Die hoofstraat is 'n argitektoniese juweel, 'n versameling van seker die bes bewaarde historiese geboue in Suid-Afrika. Die geboue op die Historiese Myl vertel die geskiedenis sedert 1741, toe die VOC die baai as hawe gevestig het, maar die meeste kom uit die Britse koloniale era ná 1806. Die historiese geboue binne die mure van die vlootbasis is ongelukkig nie in die publieke sig nie. 'n Pamflet, The Historical Mile Walk, kan by die Simonstadse museum aangeskaf word om as gids vir dié roete van net meer as 'n kilometer te dien. 

>> Teken in op Vrye Weekblad teen net die helfte (https://www.vryeweekblad.com/buy/50off/) van die gewone prys.

♦ VWB ♦..

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.