Speel met vuur: nuwe resepte vir die rooster

SAGGIES OOR DIE KOLE

Speel met vuur: nuwe resepte vir die rooster

Suid-Afrikaners is mal oor braai. Maar om met hout en vlamme kos gaar te maak is nou ’n witwarm trend die wêreld oor. En deel daarvan is om meer as net vleis op die vuur te laat spetter. ANNELIESE BURGESS kies vier lekker resepte uit Mynie Steffens se nuwe boek, Mynie speel met vuur.

1. Varkliessosaties met appelpiekel

Al het jy 'n vleistand, is 'n mens nie altyd lus vir die gewone aanbieding van wors-tjops-en-steak nie. Ek is mal oor dié resep omdat die vleis in happievorm voorgesit word. Dis pikante kos. En die piekel sny deur die vetterigheid van die varklies – in elk geval dit wat oor is, want die vleis word eers in kola gekook en dan gebraai.

Vleis..

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Vrye Weekblad het op 1 Oktober 2022 geskuif van Arena Holdings na die Nuwe Vrye Weekblad Mediagroep. Dit beteken dat ons jou asseblief moet vra om weer ’n lesersprofiel te skep.

Dít sal jou vir Oktober, wat C. Louis Leipoldt nie verniet “die mooiste, mooiste maand” genoem het nie, toegang gee tot alle artikels wat in dié maand gepubliseer is.

Ons hoop dit gee Arena genoeg tyd om alle uitstaande subskripsiegelde aan huidige intekenare uit te betaal.

Van 1 Januarie 2023 sal jy 'n subskripsie uitneem. Maar vir nou is alles mahala! Geniet dit. En dankie dat jy weer met ons is!

Reeds geregistreer? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe). Vir ou Arena-subskripsie-navrae: Skakel 0860 52 52 00 of e-pos hulp@vryeweekblad.com.