Everything But The Bagel
Ek het hierdie geurmengsel in Amerika ontdek en bottels daarvan in my koffer gedruk. Maar toe dit opraak, moes ek 'n plan maak om dit self te maak, want dis uiters verslawend. 'n Mengsel van sesamsaad, droë knoffel en uievlokkies. Dit werk veral goed op avokado-roosterbrood, maar dit is ook heerlik op patat, oor springmielies en in hummus. Slaai. 'n Tjoppie of steak. 'n Rou tamatie. Geroosterde aartappels of groente. Jy sal nooit weer daarsonder wil wees nie. Dit maak alles beter. Soos wyn. Vir die pyn.
Hoe om dit te maak:..
Slegs Vrye Weekblad-intekenaars kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud. Daar is ’n spesiale tarief vir pensioenarisse.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Het jy ’n intekenbewys? Gebruik dit nou.
Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.