Alla perskes! Nettie educate die volk oor dié veelsydige vrug

FYNPROE

Alla perskes! Nettie educate die volk oor dié veelsydige vrug

Ons stof twee resepte van NETTIE PIKEUR uit Vrye Weekblad van Desember 1991 af en smul heerlik saam aan dié vrugtige geregte.

TOE ons studente was, het die wonderlike fliek Women in Love by die bioskoop in Stellenbosch begin draai. Daar was ’n sexy toneel waarin Alan Bates aan tafel verduidelik hoekom ’n vrou soos ’n ryp vy is.

Tuis daardie aand het een van ons fliekmaats vir ons vertel dis nie eintlik ’n vy nie, dis ’n perske. En hy beduie en kwyl oor die erotiese perske tot ons girls naderhand bloedrooi word en in ons stoele skuifel. Almal het sulke ouens op varsity geken, vol bek en grap, wat ook ’n abortionist kan opspoor.

Women in Love was ’n erotiese fliek, true, maar die Basjan het so ’n ophef gemaak van die liefdestonele dat ek nou nog vroue teëkom wat hom onthou as ’n sater sonder sex appeal...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.