Die vonkel in ons oë

MAGIESE BORRELS

Die vonkel in ons oë

Dis tyd vir proppe skiet en borrels drink! MELVYN MINNAAR help jou om die regte vonkelwyn te kies, of jy nou goeie waarde vir geld soek en of jy jouself en ’n geliefde met iets besonders wil bederf.

PARTY mense hou van bruisbaddens, ander is dol oor bruiswyn. Ek skat die meeste hou van albei – soms selfs tesame. Wat, sien, dis daardie borreltjies. Iets aan ’n vonkel in vloeistof is doodeenvoudig magies. Iets in daardie borreltjies wakker jou vriendeliker siel aan.

As jy met vonkelwynmeesters soos Pieter Ferreira van Graham Beck en Johan Malan van Simonsig sit en die fyn-fyn borreltjies bekyk wat uit die glas opslaan, slaan die gesprek gou oor in ’n alchemiese filosofie van behaaglikheid.

Dis net duskant Desember en dis vonkelwyntyd. ..

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.