×

Ons het nuus vir jou.

Registreer gratis op Vrye Weekblad en ontvang nuusbriewe per e-pos, lewer kommentaar en meer.
Registreer nou
Ilse Klink: ‘Om ’n baanbreker te wees, kan jou maak of breek’

AGTER DIE SKERMS

Ilse Klink: ‘Om ’n baanbreker te wees, kan jou maak of breek’

Sy is ’n baanbreker. Haar TV-debuut was in Tussen Duiwels in 1996, sy het al op groot verhoë oor die wêreld heen opgetree en op die oomblik is sy Maggie, een van die karakters in Nêrens, Noord-Kaap, vir wie kykers baie vinnig lief geword het. ILZA ROGGEBAND het met haar gesels.

“EK HET gewonder of ek in hierdie stadium van my loopbaan ’n huishoudster op ’n plaas wil speel. Ek het so ’n goeie run met fantastiese karakters gehad. Wat beteken so ’n rol vir my mense, vir my loopbaan, vir my?”

Só vertel die bekroonde aktrise Ilse Klink oor die rol van Maggie wat met ’n draai by haar uitgekom het.

“Een van die vervaardigers van Nêrens, Noord-Kaap het my laat weet hulle sukkel om iemand vir Maggie te kry en sal ek nie asseblief ’n oudisie doen nie...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Vrye Weekblad het op 1 Oktober 2022 geskuif van Arena Holdings na die Nuwe Vrye Weekblad Mediagroep. Dit beteken dat ons jou asseblief moet vra om weer ’n lesersprofiel te skep.

Dít sal jou vir Oktober, wat C. Louis Leipoldt nie verniet “die mooiste, mooiste maand” genoem het nie, toegang gee tot alle artikels wat in dié maand gepubliseer is.

Ons hoop dit gee Arena genoeg tyd om alle uitstaande subskripsiegelde aan huidige intekenare uit te betaal.

Van 1 November af sal jy ’n subskripsie kan uitneem. Maar vir nou is alles mahala! Geniet dit. En dankie dat jy weer met ons is!

Reeds geregistreer? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe). Vir ou Arena-subskripsie-navrae: Skakel 0860 52 52 00 of e-pos hulp@vryeweekblad.com.