BOEKBEDONNERD | Die jaar se 17 beste boeke oor politiek,...

OP ONS RAK

BOEKBEDONNERD | Die jaar se 17 beste boeke oor politiek, mense en die lewe

MAX DU PREEZ, ANNELIESE BURGESS, DEBORAH STEINMAIR, DOUW KRÜGER en ANDRIES BEZUIDENHOUT lys van die boeke wat hulle in 2021 laat regop sit het (in geen spesifieke volgorde nie). Biografieë, memoires, 'n ondersoek na musiek en een oor misdaad. Rugby, gender-identiteit, staatskaping, binne in 'n kult en diep woorde oor heling en heelword.

  • 17 Desember 2021
  • Vrye Tyd
  • 16 min om te lees
  • artikel 10 van 26
  • Vrye Weekblad-span

1. ’n Politikus saam met wie ek oorlog toe sal gaan

NÁ vier dekades van politieke verslaggewing het ek 'n gesonde sinisme oor politici. Hulle is meestal van 'n soortgelyke egoïstiese persoonlikheidstipe met brandende ambisie en 'n hunkering na mag en roem. Party is uiteraard beter en minder skelm as ander, maar bitter min van hulle word werklik aangevuur deur 'n begeerte om die belange van die burgers te dien.

Maar as daar één politikus is met wie ek oorlog toe sal gaan, soos die uitdrukking lui, is dit Pravin Jamnadas Gordhan. Hy breek die stereotipe aan stukke. Op 72 is hy steeds in sy hart 'n aktivis. Hierdie boek gee 'n uitsonderlike insig in die lewe van Gordhan, 'n rara avis in die Suid-Afrikaanse politiek...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.