Samelewing
# 1 ‘Post-traumatiese groei’ het verhoudings verander
Die dominante tema vir 2022, sê die internasionale sake-konsultmaatskappy Accenture (https://www.accenture.com/_acnmedia/PDF-169/Accenture-Fjord-Trends-2022-Full-Report.pdf), is die veranderinge wat die pandemie in al ons verhoudings gebring het: met kollegas, handelsmerke, plekke, die samelewing en ons verhoudings met die mense vir wie ons omgee...
Slegs Vrye Weekblad-intekenaars kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud. Daar is ’n spesiale tarief vir pensioenarisse.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Het jy ’n intekenbewys? Gebruik dit nou.
Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.
Die groot ge-hanna-hanna van 2021