×

Ons het nuus vir jou.

Registreer gratis op Vrye Weekblad en ontvang nuusbriewe per e-pos, lewer kommentaar en meer.
Registreer nou
Agter die skerms van ons Stilbaai-nisfees

VAN HEINDE EN VER

Agter die skerms van ons Stilbaai-nisfees

ELNA VAN DER MERWE vertel hoe Vrye Weekblad se eerste boekefees al ons verwagtings oortref het – van die gepakte saal, die (onverwagse reguit) sinvolle gesprekke tot die feestelikheid en samesyn in die groot tent met pannekoek en koffie. ANNELIESE BURGESS het die foto's geneem.

  • 04 Maart 2022
  • Vrye Tyd
  • 6 min om te lees
  • Artikel 6 van 28
  • Elna van der Merwe en Anneliese Burgess

Vrydag: “Hier gaan nie 150 mense kom nie.” Ek en Dan Badenhorst staan die Vrydagaand agter in die saal en kyk hoe die gehoor begin instap vir die eerste gesprek van Vrye Weekblad se boekefees op Stilbaai. Hy sal weet, want hy en Linda woon al lank hier langs die see terwyl ek ’n vars inkomeling is.

Teen die tyd dat Anneliese Burgess, Max du Preez, Anastasia de Vries en Piet Croucamp hulle plek op die verhoog ingeneem het, is die saal so vol dat ons net-net nie die Covid-voorskrifte dop nie.

Hul gespreksonderwerp is wyd: Die stand van sake in die land. Skaars 20 minute die gesprek in gaan die eerste hand op van iemand wat ’n spreekbeurt wil hê. Dit word ’n patroon: Die paneel praat; iemand praat van die vloer af. Agterna het sommige gehoorlede gesê hulle het nie hiervan gehou nie, maar volgens my en van my maters het hierdie gedagte-uitruilery ’n goeie energie aan die byeenkoms verleen...

Slegs Vrye Weekblad-intekenaars kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud. Daar is ’n spesiale tarief vir pensioenarisse.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Het jy ’n intekenbewys? Gebruik dit nou.

Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.

X