×

Ons het nuus vir jou.

Registreer gratis op Vrye Weekblad en ontvang nuusbriewe per e-pos, lewer kommentaar en meer.
Registreer nou
Hap ’n appel op ’n wintersdag en geur die sop met Granny Smiths

FYNPROE

Hap ’n appel op ’n wintersdag en geur die sop met Granny Smiths

NETTIE PIKEUR raak heel begeesterd oor appels, van appelbrandewyn en Tarte Tatin tot appelblatjang. Die oorspronklik artikel kom uit Vrye Weekblad van 22 Julie 1993.

ONS suster kla eenstryk deur dat ’n groot boks appels in haar huis net twee dae hou. Die kinders gryp outomaties een wanneer hulle verby die kombuistafel loop en dit kos skree en dreigemente dat hulle die goed moet opeet, nie halwe bruin stukke agter die rusbank ingooi nie.

Maar, sê Mapula, dis darem beter as Coke en Niknaks en as mens die appels by Elgin in apple country gaan koop, is dit darem ook heelwat goedkoper.

Ons dink nie eens aan appels koop nie – hulle staan mos altyd in ’n bak op die eetkamertafel en jy onthou altyd hoe oupa-hulle gesê het as jy ’n appel geëet het, hoef jy nie jou tande te borsel nie...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Vrye Weekblad het op 1 Oktober 2022 geskuif van Arena Holdings na die Nuwe Vrye Weekblad Mediagroep. Dit beteken dat ons jou asseblief moet vra om weer ’n lesersprofiel te skep.

Dít sal jou vir Oktober, wat C. Louis Leipoldt nie verniet “die mooiste, mooiste maand” genoem het nie, toegang gee tot alle artikels wat in dié maand gepubliseer is.

Ons hoop dit gee Arena genoeg tyd om alle uitstaande subskripsiegelde aan huidige intekenare uit te betaal.

Van 1 November af sal jy ’n subskripsie kan uitneem. Maar vir nou is alles mahala! Geniet dit. En dankie dat jy weer met ons is!

Reeds geregistreer? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe). Vir ou Arena-subskripsie-navrae: Skakel 0860 52 52 00 of e-pos hulp@vryeweekblad.com.