Druk ’n slag jou hande in deeg

FYNPROE

Druk ’n slag jou hande in deeg

Min dinge laat die mond so water soos die geur van varsgebakte brood. Dié week stof ons nie een nie, maar twee van NETTIE PIKEUR se heerlike broodresepte af uit ons Vrye Weekblad-argief. Lekker bak, en lekker eet!

DIT verbaas ons elke keer wanneer 'n nuwe restaurant in Seepunt oopmaak en met neonletters aankondig dat hulle pizza/pasta/seafood verkoop. Daar is letterlik dosyne van hulle net in Main Road self.

Wat het ons in die dae voor pizza geëet? Liz David, in haar uitmuntende Italian Cooking, beskryf pizza asof dit iets is waarvan ons nog nooit gehoor het nie. Dit was wel die 1950's en die oorlogsat Ingelse het seker gedink Italianers is mal om brood met tamaties en kruie te eet.

Ek haat restaurantpizza: rou knoffel met soetrissieringe, avokado, calamari, olywe, pynappel en salami onder smaaklose, taai kaas. Dis eintlik die ding, daardie gesmelte, chewy, draderige kaaslaag. Jeez Louise, dis mos nie kos nie!..

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.