Boeke | Die sappigste boekwurm spring die vroeë voëltjie vry

WAT LEES JY?

Boeke | Die sappigste boekwurm spring die vroeë voëltjie vry

Ons boekeredakteur wil graag van mede-bibliofiele hoor. Twee lesers kan elkeen ’n boek ontvang.

HIERDIE ruimte is vir lesers, Vrye Weekblad-lesers en boeklesers. Ek wil graag jou stem hoor. Ek sien uit na kort resensies oor boeke wat jy gelees het. Nie opsommings van blurbs nie, net jou oorwoë mening. Ons plaas dit as dit treffend is.

Ons gee ook hier boeke weg. Twee lesers wat my laat weet wat hulle die afgelope weke gelees het en waarvan hulle hou, kry elk ’n eksemplaar van Antjie Krog se Vetplantfeetjies. Praat (mailto:deborah.steinmair@gmail.com) met my.

Die wenners van verlede week se boeke was die skrywers van die eerste twee briewe wat ek ontvang het: Trisa Hugo en Lelani Niehaus...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.