Stadige mode (slow fashion) in teenstelling met vinnige mode (massavervaardigde, goedkoop klere)Vegan bruin is 'n nuwe manier om 'n spesifieke, middelmatige bruin kleurskakering te beskryfGeslagsapartheid – sosiale seksuele diskriminasieGoat – 'n akroniem vir “greatest of all time”Soda – ruggraatloosPolikrisis – wanneer groot onenigheid, verwarring of lyding tegelyk voorkom, met 'n ingrypende uitwerking Nanotegnologie is die tak van wetenskap en ingenieurswese wat toegewy is aan die ontwerp van toestelle en stelsels deur atome en molekules op 'n nanoskaal te manipuleer. Nanotegnologie het byvoorbeeld materiaal ontwikkel wat nie vlek of kreukel nie, asook ligter en duursame materiale vir motorfietshelms en sporttoerusting...
Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
AGTERBLAD
Gonswoorde en die wyse raad van ’n teddiebeer
Die Fomolistas lig jou ook in oor 'n gewilde weefstof, kuns op Instagram, 'n boek oor ongewone plekke en die lekkerte van bitter drankies.
Deel
Wat jy hierdie week wil weet
Gonswoorde vir 2024
Stadige mode (slow fashion) in teenstelling met vinnige mode (massavervaardigde, goedkoop klere)Vegan bruin is 'n nuwe manier om 'n spesifieke, middelmatige bruin kleurskakering te beskryfGeslagsapartheid – sosiale seksuele diskriminasieGoat – 'n akroniem vir “greatest of all time”Soda – ruggraatloosPolikrisis – wanneer groot onenigheid, verwarring of lyding tegelyk voorkom, met 'n ingrypende uitwerking Nanotegnologie is die tak van wetenskap en ingenieurswese wat toegewy is aan die ontwerp van toestelle en stelsels deur atome en molekules op 'n nanoskaal te manipuleer. Nanotegnologie het byvoorbeeld materiaal ontwikkel wat nie vlek of kreukel nie, asook ligter en duursame materiale vir motorfietshelms en sporttoerusting...
Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.
Verwante Artikels
Fomo: Die internasionale uitgawe
Stylvolle toilette en Churchill-wyshede
Afrikaans is sexy, maar gril-verkleinwoordjies nié
Solo-kos: 5 fantastiese idees
’n Fees vir smulpape
Deel
-
Deel