Verjaarsdag-pasellas, sê koebaai vir suiker en stap na hartelus

AGTERBLAD

Verjaarsdag-pasellas, sê koebaai vir suiker en stap na hartelus

Die Fomolistas bekyk taal-apps, die wêreld se langste sirkelroete en wat in Donald Trump se kop aangaan.

  • 21 Junie 2024
  • Vrye Tyd
  • 5 min om te lees
  • artikel 19 van 28

Wat jy hierdie week wil weet

As jy jou verjaarsdag in Kaapstad vier, maak seker dat jy voordeel trek uit die gratis toegang tot sommige van die top-besienswaardighede. 🎂 Ons bied 'n versameling van die beste gratis ervarings en aanbiedings in die Moederstad. 🤩 Dit sluit in:

Die Tafelberg-sweefspoor: Kry 'n gratis retoerkaartjie gedurende jou verjaarsdagmaand.Die Cape Wheel: Ontvang 'n gratis kaartjie wat vir 30 dae geldig is deur by die Verjaarsdagklub op die webwerf (https://capewheel.co.za/clubs/) in te teken.City Sightseeing Cape Town se rooi bus: Kinders tussen 4 en 15 jaar oud ontvang 'n gratis eendagkaartjie, asook nog 'n gratis kaartjie vir 'n vriend (ook tussen 4 en 15 jaar).UpCycles: Geniet 'n gratis rit van een uur op jou verjaarsdag.Two Oceans-akwarium: Kry 'n gratis kaartjie wat vir sewe dae geldig is.Zeitz MOCAA: Ontvang 'n gratis kaartjie tydens jou verjaarsdagmaand.Die Galileo-opelugteater (oop tussen November en April): Kry 'n gratis kaartjie as jou verjaarsdag in hierdie tyd val.Sky-HI Ride: Geniet 'n gratis rit tydens jou verjaarsdagmaand...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.